Wednesday Oct 29, 2025

Van uit die VSA

Vandag kuier ons heerlik saam met die Enos-susters op die plaas!

Hulle is ons goeie vriende en familie van die VSA.

In ware Suid-Afrikaanse gasvryheid sal vandag se opname in Engels wees.

Ons hoop julle geniet die kuier saam met ons.

Baie seëninge! 

Comment (0)

No comments yet. Be the first to say something!

Copyright 2024 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20241125